Listen & view Straatligkinders - Gedagte Vir Die Dag lyrics & tabs

Track : Gedagte Vir Die Dag

Artist : Straatligkinders

Album : Bloeisels

rock screamo christian south african afrikaans

Gedagte Vir Die Dag by Straatligkinders from album Bloeisels

Duration : 3 minutes & 6 seconds.

Listener : 665 peoples.

Played : 5411 times and counting.

Het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder
Al die maskers wat die wêreld daagliks dra
Dit fassineer my altyd wanneer ek vinger wys
Na mense as ek sélf 'n masker dra

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa
Whoahoa

Halwe waarheid is net so goed soos 'n leuen
Moenie alles glo wat jy hoor nie
Jesus jy wil ons vashou
Al draai ons soms ons rug op jou
Jy bly hier en veg vir ons

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa
Whoahoa

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa
Whoahoa

Similar Tracks of Gedagte Vir Die Dag( Straatligkinders )

Loading Time :0.25791907310486mem :1835008