Listen & view Die Heuwels Fantasties - Heel te Mal lyrics & tabs

Track : Heel te Mal

Artist : Die Heuwels Fantasties

Album : Wilder as die Wildtuin

Heel te Mal by Die Heuwels Fantasties from album Wilder as die Wildtuin

Duration : 3 minutes & 54 seconds.

Listener : 362 peoples.

Played : 1858 times and counting.

Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue (2x)
Heel te mal

Al die mense wat hier uithang maak my bang
Al voel ek deesdae nie besonder teenwoordig nie
Ons skuld ons einde aan die aarde
Aan die topografie
O, die ironie
Nie besonder teenwoordig nie

En al wou mens
Al sou mens
Is daar altyd iets wat in die pad kom staan
Reg in die middel van die pad kom staan
En al wou mens
Al sou mens
Is daar altyd iets wat in die pad kom dans
Reg in die middel van die pad kom dans

Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue (2x)
Heel te mal

Kraakvars
Jou das is jou harnas
Dis dié dat jy saggies moet stap
En wees net waar jy is
Onder daai harde vel
Sal jou mense jou mis

En al wou ek
Al sou ek
Is daar altyd iets wat in die pad kom staan
Dis altyd ek wat in my eie pad kom staan
En al wou ek
Al sou ek
Is daar altyd iets wat in die pad kom dans
Reg in die middel van die pad kom dans

Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue
Voel ek die nag se kloue kom vir my
Heeltemal anders as ander dae
Heel te mal
Voel ek die nag se kloue (2x)
Heel te mal

Al die mense wat hier uithang maak my bang (3x)
Al die mense maak my bang

Similar Tracks of Heel te Mal( Die Heuwels Fantasties )

Loading Time :0.29515695571899mem :1572864