Listen & view Bok van Blerk - Jy praat nog steeds my taal lyrics & tabs

Track : Jy praat nog steeds my taal

Artist : Bok van Blerk

Album : Unknown

male vocalist south africa Afrikaans Pop bok van blerk

Jy praat nog steeds my taal by Bok van Blerk from album Unknown

Duration : 3 minutes & 46 seconds.

Listener : 449 peoples.

Played : 2073 times and counting.

Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.

Want jy praat nog steeds my taal
Ja jy praat nog steeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.

En ‘n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
Indie donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan.

Tracks related with Jy praat nog steeds my taal( Bok van Blerk )

Loading Time :0.58489489555359mem :1572864