Listen & view Anton Goosen - Kalbassies lyrics & tabs

Track : Kalbassies

Artist : Anton Goosen

Album : Riviersonderend

Kalbassies by Anton Goosen from album Riviersonderend

Duration : 0 minutes & 0 seconds.

Listener : 57 peoples.

Played : 179 times and counting.

Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde

Saa ... ns as die son met sy kop op die Schurveberg lê
En die skemer daal oor die lang gras neer
Dis ’n tent wat hier onder die Suiderkruis staan
’n Tent van klip gebou, ’n kaia teen die stormweer
En die bokkie van my, sy staan by my, sy staan my by
Sy’s lief vir my, sy’s binne-in my, sy’s rondom my
Sy praat met my in stilte, sy praat hier binne-in my

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde

Instrumenteel

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde

A... s die son in die oggend die doringboom soen
En die donker nag, word weer wit gespoel
En sy lag soos die blomme van ’n somerseisoen
’n Warm waterval, wat dan oor my spoel
En die bokkie van my, sy staan by my, sy staan my by
Sy’s lief vir my, sy’s binne-in my, sy’s rondom my

’n Wolkaros van vrede, wat ons teen die wêreld wy

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, drie klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, drie klein kalbassies liefde

Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, twee klein kalbassies
Sy dra, drie klein kalbassies liefde

Similar Tracks of Kalbassies( Anton Goosen )

Loading Time :0.22504496574402mem :1572864