Listen & view Die Heuwels Fantasties - Mangemaak lyrics & tabs

Track : Mangemaak

Artist : Die Heuwels Fantasties

Album : Wilder as die Wildtuin

Mangemaak by Die Heuwels Fantasties from album Wilder as die Wildtuin

Duration : 3 minutes & 28 seconds.

Listener : 246 peoples.

Played : 866 times and counting.

Saamspan
Saamval
Deur dik en dun vermink

Uitskakel, afskakel
Afval, uitval
Afgrond, opstaan, opdaag
Mangemaak
Uiters mangemaak (2x)

Ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen
Ek wil jou net op jou voorkop soen

En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie (2x)
‘n Grootmens nie
Ek kan nie meer nie (2x)

Ek kan nie meer nie

Ekstaties
Dat jy is
Ek sit dalk die pot mis
Of het ek myself misgis
Ek kan nie meer nie (2x)

En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen
Ek wil jou net op jou voorkop soen

En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie
En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Ek kan nie meer nie

Similar Tracks of Mangemaak( Die Heuwels Fantasties )

Loading Time :0.23126888275146mem :1572864