Rivierklip by Richard Van Der Westhuizen from album Unknown
Duration : 0 minutes & 0 seconds.
Listener : 4 peoples.
Played : 8 times and counting.
Telkemale soek jy na.
Iemand om jou pyn te dra.
Maar meermaal gryp jy na.
My leë palms ongevra.
In die nag van swart vergetelheid.
Sink ek, rivierklip van die tyd.
Daal en draai om weg te sink.
Na waar jou pyn my nooit kan vind.
Meer as dikwels is dit ek.
Wat weer jou hart se wond moet lek.
En telkens hou ek my rug weer breed.
Om berge van jou pyn te meet.
Maar in die dag se skerp herken.
Brand ek, verskroeid, verkoold, verseng.
Kruip ek weg, totaal verblind.
Ontbloot, en wondbaar soos 'n kind.
Instrumenteel
Min of meer vra ek jou.
Wat dan van my klein berou.
Het ek al my kaarte oopgegooi.
Was ek nie nou jou hart se prooi.
Nou sak die skemer van magt'loosheid.
Dryf jy, verder weg, verlede tyd.
Het ingehaal, die nag is koud.
Ontbloot, tot eensaamheid.
Verhaal.
Meer Lirieke http://www.liriekfabriek.co.za/atotz/vocals_male/rivierklip.html#ixzz3jo0sIhRf
Follow us: @Afr_Lirieke on Twitter | AfrLirieke on Facebook