Listen & view Anneli Van Rooyen - Seemeeu lyrics & tabs

Track : Seemeeu

Artist : Anneli Van Rooyen

Album : Treffers Op Versoek

Seemeeu by Anneli Van Rooyen from album Treffers Op Versoek

Duration : 3 minutes & 19 seconds.

Listener : 155 peoples.

Played : 461 times and counting.

Meeue, oor die kaai
En die deining wieg, soos die winde waai
Lewens, vryverklaar
As die vlerke sprei, en die tyd invaar
Reise, onbeplan
Onbewus, van die doel daarvan
Kompas, in die hand
En 'n vasteblik, op 'n verreland
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise, ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die leweskanse draai
Seemeeu neem my saam
Sirkels, in die son
En ek sou ook vlieg, as ek maar net kon
Drome, is my vlug
En ek reis so vêr, op 'n droom se rug
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise, ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die leweskanse draai
Seemeeu neem my saam
Meeue, oor die kaai
En die deining wieg soos die winde waai
Lewens, vryverklaar
As die vlerke sprei en die tyd invaar
Seemeeu, neem my saam
Seemeeu, neem my saam

Similar Tracks of Seemeeu( Anneli Van Rooyen )

Loading Time :0.27813291549683mem :1572864