Listen & view Die Melktert Kommissie - Spinnerakke lyrics & tabs

Track : Spinnerakke

Artist : Die Melktert Kommissie

Album : Wonderwoorde

Spinnerakke by Die Melktert Kommissie from album Wonderwoorde

Duration : 0 minutes & 0 seconds.

Listener : 176 peoples.

Played : 799 times and counting.

-verse

spinnerakke teen my muur
en aan my siel
die son het lankal verdwyn
spinnerakke om my glas
spinnerakke hou my vas
die kokkerotte drink my wyn

tussen skadu's
dink ek weer aan jou
en dans saam met die vlamme
wat die spinnekoppe weghou
tussen skadu's wat saamsing
teen my muur
soek ek na jou silhoeët
tussen spinnerakke in elke uur


-chorus x 2

en aan staal snare
verduidelik ek my hart
en aan staal snare
knoop ek jou styf vas

maar hoekom kuier jy
net in my storieboeke
jy dwaal in my gedagtes
diep in my droom
en hoekom probeer
ek jou karakter uithaal
en vlees en bloed met elke soen
in jou hart inblaas

jy laat my wonder
jy laat my treur
gisteraand het jy jou
lippe aan my siel afgevee
jy bly onskuldig
ek bly lief vir jou

dis onregverdig
dalk hou ek net te veel van jou


-verse

spinnerakke teen my muur
en aan my siel
die son het lankal verdwyn
spinnerakke om my glas
spinnerakke hou my vas
jy drink stilletjies weer van my wyn
van my wyn

Similar Tracks of Spinnerakke( Die Melktert Kommissie )

Loading Time :0.22045207023621mem :1835008