Listen & view Coenie De Villiers - Trapsgewys lyrics & tabs

Track : Trapsgewys

Artist : Coenie De Villiers

Album : Die Beste van Coenie de Villiers Volume 2: Liefdesversies

Trapsgewys by Coenie De Villiers from album Die Beste van Coenie de Villiers Volume 2: Liefdesversies

Duration : 2 minutes & 24 seconds.

Listener : 36 peoples.

Played : 102 times and counting.

Teerheid is 'n vlinder
'n papillon d'amour:
vervlietend nes 'n blomgeur
ontwykend soos toujours

Jou hartsog is robyne -
'n vuur gevang in glas:
dit smeul nes ou ballades
soos kole onder as.

Jou wreedheid is 'n springmes
geslepe en presies
ontwerp na jou behoeftes
verseker teen verlies

Jou kilheid is 'n yspriem
wat lig breek soos kristal
en breek tot lig versplinter
en swart word in sy val.

(herhaal vers 3 en vers 1)

Similar Tracks of Trapsgewys( Coenie De Villiers )

Loading Time :0.27292799949646mem :1835008