Listen & view Kobus! - Dink Jy Nou? lyrics & tabs

Track : Dink Jy Nou?

Artist : Kobus!

Album : Kobus!

Dink Jy Nou? by Kobus! from album Kobus!

Duration : 4 minutes & 31 seconds.

Listener : 41 peoples.

Played : 121 times and counting.

In die kronkelgange van my verstand
Loop bloos en uitbundig hand aan hand
Ontelbaar deure om oop te maak
En kussings om aan die slaap te raak
In die dobbelsale van jou verstand
Loop vroom en onheilig hand aan hand
Ontelbaar keuses in die dobbelspel maar jy dink
Nie voor jy spring nie en so stook jy jou hel
Op die growwe paaie van ons bestaan
Ry strak gesigte in die stadige baan
Hul oë skop styf as sirenes loei
Hul oë draai weg as kinders bloei
Is daar ontsnapping uit die doolhof van foltering?
Malhuis van die werklikheid? Karnaval van verbeelding?
Dink jy nou?
Dink jy nou?
Koue kobus
Dink jy nou?
Te moeg vir die lewe
Te bang vir die dood

Similar Tracks of Dink Jy Nou?( Kobus! )

Loading Time :0.34695315361023mem :1572864