Listen & view Die Melktert Kommissie - Droomman lyrics & tabs

Track : Droomman

Artist : Die Melktert Kommissie

Album : Volroom

Droomman by Die Melktert Kommissie from album Volroom

Duration : 1 minutes & 56 seconds.

Listener : 136 peoples.

Played : 605 times and counting.

Jy pak tandjies uit
Jou ogies trek skraal
My kniee word lam en alles om my val
Jy druk my vas teen my hangkas
En dan..

Ek is mal oor hoe jou hare ruik
Jy's original en glad nie fake nie
Jy dra nie Hang Ten of Mr.Price
Net Billabong gloves en Adidas

Jy spot nie my hond wat lê en bewe
Of my vis in 'n tuperware bak wat nog lewe
Jy massage my voete
En hou van my sproete
En sê dis ok as ek my naels kou

(Koor)
Maar jy kom net as dit donker is
Jy kom net in die aand
Jy kry 'n lift saam met Klaasvakie
Uit ver ver wegte droomland
En as ek die oggend my oë oop maak
Is jy nie meer daar
Want die son is op
En die voëltjies sing
En my droom, my droom is klaar

Jy't 'n lyf soos Johnny Bravo
En 'n stem soos Koos Kombuis
Jy's so vinnig soos Frankie Fredricks
En so skerp soos Roman op Days
Jy skryf vir my gedigte
En sing 'n crazy tune
En dan laai jy my op vir 'n wolkrit
Op jou ligblou 1952 Citroen

(Koor)

My droom is klaar..

Similar Tracks of Droomman( Die Melktert Kommissie )

Loading Time :0.21332502365112mem :1572864