Listen & view Foto Na Dans - Verkleur en vermom lyrics & tabs

Track : Verkleur en vermom

Artist : Foto Na Dans

Album : Intervensie

Verkleur en vermom by Foto Na Dans from album Intervensie

Duration : 3 minutes & 51 seconds.

Listener : 215 peoples.

Played : 1033 times and counting.

Lag, lag soos wat net jy kan,
vir dinge wat min verstaan
Hou jou hand voor jou mond,
totdat alle emosie vergaan
Hou die trane terug,
dit was die kleure af.
Verduur, verduur die glimlag vriend,
dit sal jou binnekort verslaan.

Ons heupe vas, geraamtes dol,
tree die tree wat tel
Dis die stille plek,
waar ons stories kan oorvertel.

Kom kom verheerlik die beton, die beton oerwoud agtergrond
Kom sukkel, sukkel saam, kom vrees die hoogtes
Kom tree nou aan by ‘n eenheidsfront
Verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan.

Volg, volg my staaltjies
ons kan die afgrond saam travers
Sleep net oop met rooi vlae hoog
geloofskleed swart kombers
Kripties lei ek jou deur
als plesierig, lig vermom.

Similar Tracks of Verkleur en vermom( Foto Na Dans )

Loading Time :0.24954581260681mem :1572864